skip to Main Content

0/6 = Gr 0

( 11 meter blad ) & 0/7 = Gr 1 ( 14 meter blad )

  • No-ball = bal stop voor 2 meter voor kolwer – indien bal binne 2 meter van kolwer is, kry hy 1 ‘swing’. Die bal mag rol tot by kolwer. Bal direk bo heupe.
  • Geen oorgooi grense lopies nie
  • Wides
  • Geen lbw
  • Geen grens bylopies

Algemene reels

  • Geen speler nader as 5m aan die paaltjies nie – Behalwe keeper op 3m – altyd helmet dra.
  • Geen ouers op die veld nie.
  • Kolwers moet ten alle tye ten volle gekit wees.
  • Spelers moet hulself gedra en nie neerhalend teenoor die opposisie wees nie.

Getal spelers en getal balle per beurt:

  • 9 En minder = 8 bal beurte
  • 10 en meer = 6 bal beurte
  • 0/8 – 8bal beurte
  • Maksimum 12 spelers per span en 10 op die veld.
  • Tye: Gr R = 08:00 1 = 10:15
  • Indien die getalle dit toelaat, kan almal 08H00 of soos gereel tussen die skole, speel. Indien nie, gaan daar na n laat sessie bv 10:15 ook gekyk moet word.

Kolf / Batting

  • Grip / Stance
  • Reguit kolf houe / vertikale houe – voor en agtervoet. / straight bat shots – vertical
  • Dwarskolf houe / horisontale houe – Kap, hak en trek Cross bat shots – horizontal – cut, hook and pull
  • Hardloop tussen die paaltjies – opvolg saam met bouler, roep. / Running between the stumps, following up with bowler, calling.
  • Grootte van die kolf en beenskutte – hoe om te meet. / Measuring of bats and pads

Boul / bowling

  • Basiese aksie, 3 aksies / 3 basic actions for seamers, offspin and legspin.
  • Aanloop / run-up, nie te lank – fokus eerder sterk aksie / run ups – not to long, focus on strong action
  • Spring / bound / gather
  • BFI – veiligheid – rug reguit en bouler val nie om / weg met kop. / BFI – safety, back straight en bowler do not fall away
  • Van statiese oefening tot volle runup / static drills to full run up
  • Gebruik van “Crease” en deurvolg / use of crease and follow through
  • Grip / grip of ball and seam position when bowling.
  • Groote van die bal / size of the ball

Veldwerk / fielding

  • Verdedigende veldwerk – “long barrier” / defensive fielding – long barrier
  • Aanvallende veldwerk – onder arm gooi / bo or arm gooi – attacking fielding, over and under arm throwing
  • Paaltjies toe gooi / rol gr 1 ,2 – gooi vir base. / throwing at the stumps, gr 0 & 1 roll the ball to the base.
  • Vangskote / Catches
  • Back up agter paaltjies / Backup behind the stumps
  • Wicket keeping
  • Instap saam met bouler, terug na merker. / fielders walking in with bowler – returning to their cones.
  • Rotasie / rotation of players
  • Balvaardigheid / hand-oog, oog – hand-voet koordinasie / Ball sense/skills: hand –eye, hand – feet coordination.
Back To Top